{Edugate Briljantjies) Kleuter Atletiek

{Edugate Briljantjies) Kleuter Atletiek

Om foto’s te neem met ‘n kleuter aan jou sy, of remmend aan jou hand… of terwyl jy saam deelneem – is bykans onmoontlik. Maar hier is so paartjies wat ek wel kon afneem. Geniet!

Mnr Louw – dankie vir ‘n pragtige opening.

Louise – well done friend! Weereens suksesvol. Jy mag maar.

Aan al die kleuters – julle is ons Olimpiese sterre!

 

 

Leave a Comment!

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to Top
%d bloggers like this: