{AW & Rene} A Maternity Session

{AW & Rene} A Maternity Session

Met net so minder as ‘n maand oor voordat die Viljoen’ne se bulletjie sy opwagting moet maak het, het Rene dit goed gedink om veilig te speel met hul “Maternity”-sessie. Met my reputasie van “amper” baba’s vang tydens hierdie sessies, het Rene seker gemaak baba Viljoen kom verras hul nie.

Hier dan die pragtige Rene en trotse AW se foto’s geneem op ‘n plaas buite Outjo, een namiddag toe dit doodgewoon hel-warm was – soos net Outjo kan raak.

As jy die nodigheid voel vir ‘n foto sessie of jou trou foto’s in my bekwame hande wil los – kontak my gerus!

Leave a Comment!

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to Top
%d bloggers like this: