Ceremony & Reception – Eden Chalets
Dress Designer – Pfohls Cobus Moller
Florist & Planner- Mariette Lotriet of Eden Chalets
Hair – Heletje von Mollendorff of Tangled Hair Salon
Make Up -Marike Visser of Namibian Beauty
Nails- Nails by Nelao
DJ -DJ Eddie
Gifts -Sonja & Jannie Barnard
Catering –Mariette Lotriet of Eden Chalets
Bride & Groom’s Wedding Rings -Peggy Reinhardt
A Windhoek Wedding at Eden Chalets just outside of Windhoek, is the perfect “farm” venue. With ducks entertaining the guests during cocktail hour, a llama that doesn’t spit (too much or too obvious) and the most beautiful honeymoon suite alongside a stunning wedding hall, this really is an all-in-one wedding venue. But if I must be honest, it wasn’t any of the above that sold me, it was the drive we took for the couple’s photos into the wildlife camp. Here, in the mountains, surrounded by wildlife and fresh air, barely 30 minutes from Windhoek. This was the highlight of an already beautiful venue. The food came a very close second.
Jannie en Annarie
Hierdie twee mense ken ek darem al ‘n paar jaar… so amper 5 as ek moet skat. So in die tyd van covid, kom daar ‘n nuwe seuntjie by die skool en hy en ons oudste is amper onmiddelik vas aan die heup. Soos Ma’s maar doen, ruil ons bietjie stories uit en met ‘n huppel in hul stap, ontdek die twee maters, hulle is verlangs familie. Vir hulle is dit naby genoeg en dis familie.. Dis ook so, dat hierdie twee vriende, net 7 dae uitmekaar verjaar en ons twee Ma’s besluit om ‘n gesamentlike verjaarsdag by die Spitzkoppe te reël. En dis by hierdie verjaardag wat ons vir Jannie en Annarie leer ken. Die boetie van Windhoek en sy meisie, Annarie.
En so, met spesiale verjaarsdae en vakansies, kuier ons vir Jannie en Annarie raak. Haar hare kort, syne lank. Die liefde blom en die band word net sterkter. Dit was geen verrassing toe ons hoor die man het uiteindelik op die knie gegaan nie en begin toe uitsien na hierdie twee se groot dag.
Ek dink die eintlike verrassing was toe hulle my vra om hul trou foto’s te neem. Wat ‘n ongelooflike voorreg? En wat ‘n beautiful dag was dit nie? Die weer was perfek. Die venue tops. Die bruid so rustig soos ‘n kalmeer pil en die bruidegom, wel dalk bietjie ongemaklik. Maar dit het niks met sy groot dag uit te make nie, maar eerder sy keuse van ‘n dinner rehearsel ete. (Ai Jannie).
Ek sit die aand in die saal en luister na die mooi heildronke wat op hierdie twee mooi mense en hul ouers, se lewens gedrink word. Dit inspireer. Dit gee mens hoop.
Jannie & Annarie, julle het groot skoene om vol te staan in jul huwelik. Gebruik dit as ‘n voorbeeld, maar baan julle eie weg met God se lig. Mag julle geseënd wees en geniet hierdie foto’s… dit was ‘n voorreg om deel te kon wees van julle dag.
I love to travel and I really love to photograph love stories from across the globe.
In fact, I love travelling so much, I’ll even help you plan your trip to Namibia if you need help.
Let’s talk and see if we can put together the elopement or even wedding of the year!
CALL ME TO START PLANNING YOUR DREAM PHOTO SESSION