Swakopmund | Dunes

Willem & Elaine

Family Session

Misty, Sunny, Windy…Welcome to Fun to the Coast.

Dit was veronderstel om ‘n vroeg oggend sessie te wees, maar op hierdie spesifieke oggend was die mis so dig, ek kon skaar 20m voor my sien. Tussen my en Elaine besluit ons toe om dit maar aan te skuif…  

Elfuur ry ek Swakopmund se kant toe, maar sover ek ry, ry ek in die mis. My moed sak. Elaine bel, hulle het die son gevind, en ek beweeg om daar te kom!

Willem is nie ‘n ou wat hou van foto’s nie, so ek weet ek moet spark. Die twee dogtertjies is ook nie meer juis lus vir baie nie – dis dan amper alweer tyd vir middagete. So tussen die mis wat bly aankom, Willem se ongemak voor die kamera en twee honger dogtertjies, moet ons hardloop, lag, duine klim, onthou om foto’s te neem en die sessie geniet. En ons kry dit wragtag reg om almal te lag en speel. (Die wonder van ‘n bal!) 

Geniet hierdie sonnige foto’s op ‘n baie mistige dag van hierdie pragtige gesin!

willem-&-elaine-family-photo-session_namibia-photographer_mariette-du-toit-photography

Booking now for 2025

Walvisbay | Swakopmund | Henties Bay

+264 81 389 0244

[email protected]

beach-family-session_namibia-photographer_mariette-du-toit-photography
Botes Family Session
farm-photosession_outjo_mariette-du-toit-photography
Venter Family Session

CALL ME TO START PLANNING YOUR DREAM PHOTO SESSION

+264 81 389 0244

Don’t miss out on my next blog post