Kevin&Ilze | A Waterberg Farm Wedding
namibian-wedding-kevin&Ilze_mariette-du-toit-photography

Kevin&Ilze | A Namibian Farm Wedding | Waterberg 

Ilze beplan al hierdie troue van voordat Kevin die groot vraag gevra het. Sy love beplan. En lysies. En orde. Ek kannie help as om te wonder hoe haar klas kamer lyk nie? En ek dink, as ek so na die foto’s kyk – dan weerspieël die beplanning reg deur van die begin tot die einde. Daar is aan alles gedink. En Kevin – Kevin het al die pad geglimlag. En so klein bietjie oor ys gestress, want dit was warm en die manne dors. Maar verder – verder het sy smiles so maklik gekom soos sy trane. Hierdie man dra sy hart op sy mou en as hy na Ilze kyk, dan klop daai hart van hom trane. 

Sonder om doekies om te draai, is hierdie een van die mooiste wonings in Namibië vir my en ek het die ongelooflike voorreg gehad om nie net een nie, maar twee troues hier te kon afneem. ‘n Familie-plaas bring so baie na die tafel. Oral loop stories en herhinneringe. Ook hier het die dood kom haal, maar so deur die dag se verloop is almal onthou en almal gevier. 

Kevin se pragtige hond het hom en Ilze vergesel die hele dag deur, en ook dit was anders, uniek, maar eie aan hulle. Die wolke het gekom en gegaan. ‘n Paar keer gedreun en gedreig, maar die dag was grotendeels warm en bewolk. En ek was dankbaar, want wolke, ‘n goue sonsondergang en roes rooi berge is enige fotograaf se droom. Elke hoek en draai van die dag het iets opgelewer om af te neem.

Die kos was uitsonderlik, die koek tong-smelt lekker, die wyn koud genoeg en die musiek het weergalm teen Klein-Waterberg se koppies. Hier is gekuier, ingehaal, stories vertel en lekker gedans. Hierdie Paasnaweek troue, het uitgehaal en soos die Engelse sê, it delivered.

“The greatest thing you'll ever learn is to just love and be loved in return”
Moulin Rouge

Ceremony & Reception – Farm Okawaka

Dress Store – M.i Emporium
Make-up – Jennifer de Waal

DJ – Etjo Sounds (Monique Wilckens)

Catering – Maritza & Janus Lepen
Dessert & Wedding Cake – Christa Bassingthwaighte
Catering – Maritza & Janus Lepen

Groom’s Suit – Woolworths
Groom’s Vest & Tailoring – Helga Kebbel
Bride’s rings: Hoits Viljoen
Groom’s ring: Marit Schurz

Greenery on tables – Yorck Ritter

black cocker spaniel

About Mariëtte


A documentarian at heart with a deep love for words, I find myself craving to create a world where my photography compliments my words and vice versa. 

When I am not behind the camera, I am behind my laptop – creating. And when I am not creating – depending on the time of day – you can find me on our porch with a cup of coffee or a glass of Chenin blanc, chatting to the three boys in my life about everything from electromagnets to the swimming class of earlier in the day. 

That’s me in a nutshell and I would love to be part of your story.

Love Stories

festus&michelle_outjo-wedding-photographer_mariette-du-toit-photography
Festus & Michelle | Münsterland
Jonas-and-Bea_Kambaku_horseback-riding_honeymoon-session_mariette-du-toit-photography
Jonas & Bea | Kambaku
More Beautiful People

CALL ME TO START PLANNING YOUR DREAM PHOTO SESSION

+264 81 389 0244

Don’t miss out on my next blog post