Rainer and Mia | Elegantly Stylish on the Red Carpet
rainer-and-mia

Rainer & Mia

Elke jaar as ek hierdie sessies doen, dan dink ek – dit kan onmoontlik mooier word. En elke jaar is die meisies mooier en die seuns se smiles groot genoeg om die mooi te komplimenteer.

Rainer & Mia was ‘n droom couple. Stralend met sakke vol grappies. Honderd persent gemaklik in mekaar se geselskap soos net goeie vriende kan wees, was hierdie ‘n sessie vol lag en mooi foto’s.

Geniet Rainer se Graad 11  Afskeid foto’s met die borrelende Mia aan sy sy.

rainer-and-mia

A Midafternoon's Summer Garden

Edugate Academy Farewell 2022

Make-up en Naels – Jennifer

Blomme – Flinstones Kwekery 

Motor – Dougie

Fotograaf – Mariette du Toit Photogoraphy

 

More Beautiful People

More Beautiful People

CALL ME TO START PLANNING YOUR DREAM PHOTO SESSION

+264 81 389 0244

Don’t miss out on my next blog post