Schorkopf Family Session | Otjiwarongo Bushveld
schorkopf family photosession

Schorkopf Family - a Double Birthday Session

Hierdie jaar se eerste April het nogal ‘n paar interessante pranks gehad waarvan Gondwana sin seker die beste was. Maar hierdie familie het geen pranks gehad op die eerste April nie. Nie net verjaar Ouma Ulrike die eerste April nie; haar pragtige skoondogter en haar tweeling sussie verjaar ook die eerste April! (En my eie tannie verjaar ook op hierdie dag deurdrenk met pranks). 

Ons het ons shoot vir 6uur beplan en hier van 4uur af, toe besef ek dis bewolk… wat wou. Geen sonskyn nie – net wolke. Nou ja, dis malik om foto’s te neem as dit bewolk is – almal se oë bly ten minste oop. Maar die foto’s is sonder oemf en lewe. Gelukkig vir my het klein Zivan gesorg vir heelwat antics en oemf. En net toe ons oppak, toe steek die son sy kop onder ‘n wolk uit… Almal weer uit die motors, glimlaggies op en daar neem ons verder.

En so is geen foto sessie ooit dieselfde nie. Daankie Roland vir jou baie geduld. En Cadine vir jou ondersteuning. Julle is tops!

More Family Goodness

namibian-wedding-photographer_mariette-du-toit
More Beautiful People

CALL ME TO START PLANNING YOUR DREAM PHOTO SESSION

+264 81 389 0244

Don’t miss out on my next blog post