Lourens & Chanelle | A Bushveld Love Story | Otjiwarongo – Namibia
Lourens and Chanelle | A bushveld love story

Lourens & Chanelle

Die storie agter die storie…

Dis Chandré se verjaarsdag en Lourens is genooi. Die Vivierse hou van verjaaarsdae en Lourens daag so ietwat verdwaas op. 

Chandré kom hom groet en voordat sy nog ‘n woord kan sê omhels die man haar om haar geluk te wens… maar dis nie Chandré nie… dis Chandré se ouer sussie, Chanelle. Lourens se voete onder hom uitgeslaan, kap hy sy tentpent net daar in en besluit, hierdie meisie is myne. En so begin ‘n pragtige vriendskap wat geleideling ‘n verhourding word, toe ‘n verlowing en as die Here ons spaar, ‘n huwelik. 

Chanelle het al ‘n wyle terug begin navraag doen vir trou foto’s, maar toe ek ‘n kompetisie loods vir ‘n gratis verlowing-sessie het hierdie pragtige meisie se antwoord my so laat giggel dat ek net eenvoudig die prys moes gee aan hierdie twee pragtige jon mense.

Die Vraag was:

“Wat is my gunsteling troos-kos?”

Chanelle se antwoord:

“Alhoewel ek weet jy is mal oor koffie en chocolate is dit nie die Nationale dag vir dit nie en koffie is nie ‘n comfort food nie…..”

Vir die wat wonder – my gunsteling troos kos is heerlike, ongesonde slap tjips uit die Portugese winkel op die hoek en ‘n bottel goeie rooi wyn om die ongesond mee af te spoel. 

Maar hier dan; Lourens and Chanelle | A Bushveld Love Story

Lourens & Chanelle Cover

A Bushveld Love Story

More 

Love 

Stories

JOURNAL

Favourite Namibian Locations

Say Hi!

More Beautiful People

CALL ME TO START PLANNING YOUR DREAM PHOTO SESSION

+264 81 389 0244

Don’t miss out on my next blog post