Evan-dré & Evandre | Edugate Matric Farewell | Otjiwarong
Evan-dré

Evan-dré & Evandre

Evan-dré & Evandre, ewe oud en op dieselfde dag gebore. ‘n Unieke verhaal wat uitspeel in ‘n sprokie-mooi Graad 11 afskeid.

My eerste vraag is natuurlik – Evan-dré, is julle ‘n couple? Nee tannie! Ons is net vriende. Nie baie ver agter my staan Davey met ‘n groot geweer nie… Ek sou ook seker maar “nee” gesê het! 

Evan-dré met haar sagte gees en glimlag wat haar hele gesig ophelder is ‘n fees om af te neem. Of sy nou oor hekkies glip en of sy in hoë-hak skoene trippel – sy doen dit met styl. En dan word sy twee dae later tot hoof-prefek van 2024 se raad verkies. My instink was reg – hierdie meisie “is a force to be reckoned with” .

Geluk Evan-dré met daardie verkiesing en just to remind you – jy is stunning! 

Evan-dré

Thank You

Family Sessions

Say Hi

More Beautiful People

CALL ME TO START PLANNING YOUR DREAM PHOTO SESSION

+264 81 389 0244

Don’t miss out on my next blog post