Moria Matriek Afskeid | Etosha Corner – Outjo | Event
Moria Matriek Afskeid

Moria Matriek Afskeid

A Bohemian Rapsody

“Life begins at the end of your comfort zone.”

Aan die einde van ‘n skoolloopbaan is ons altyd amper opgewonde oor die pad vorentoe. Ons droom, ons dink en ons praat die heeltyd daaroor. Die waarheid is egter, dat baie min van ons die “courage” het om ons hart te volg. Dis die bittereinders wat terug kom na ‘n reünie en sê, ” Dit was moeilik, ek het die pad verloor, but I made it!” 

Hierdie groep Matrieks was seker die mees uiteenlopendste groep kinders wat ek nog afgeneem het. Hulle tema dalk meer gepas as wat op die oog af gesien kan word. Mag elkeen van julle die dryf vind om jou pad vorentoe oop te veg. Vind uit waar is jou comfort zone en klim dan pens en pootjies uit. En dan vlieg jy – sover as wat jou vlerke jou toelaat om te vlieg en nie sover as wat die mense rondom jou toelaat om te gaan nie. 

“be the moon
and inspire people
even when you are far from full”
k.tolnoe

Etosha Corner

- beauty in the details -

Etotongwe

- Kuier, Kuier, Kuier -

Welcome

Hier begin 'n ding...

Bohemian Rapsody

Kaalvoet Sokkie

Thank You

Moria-Privaatskool
2022

Moria 2022

2022
More Beautiful People

CALL ME TO START PLANNING YOUR DREAM PHOTO SESSION

+264 81 389 0244

Don’t miss out on my next blog post