Borstlap Family | Otjiwarongo
big-family-photo-session_Borstlap-family_mariette-du-toit-photography

Piksoentjies, 'n Rooi Trekker en 'n baie groot familie - Welcome to the Borstlap Family

Ek het nou die dag al gesê dat ek altyd gewonder het hoe dit voel om deel te wees van so ‘n groot familie, en hierdie sessie het my defnitief iets van dit laat voel. As Pa en Ma het Oom Theo en Tannie Corlia nie uitsonderlik baie kinders gehad nie. Maar drie kinders wat elkeen ten minste drie kinders het – en die familie bars uit sy nate. ‘n Lekker bars. Soos ‘n ryp granaat wat al op sy nate oopbars. Die soet-soet sade maak dit als die moeite werd. Hier is kinders wat in Windhoek groot word, in Otjiwarongo en dan nou ook in New Seeland. Hulle kom uit verskillende wêrelde, maar op Oupa se plaas is hulle almal van dieselfde sweet en bloed. Dis hier waar almal kom mens word en weer volmaak vir die uitdagings daarbuite.

En net soos Oom Theo ‘n pilaar in Otjiwarongo is, is hy verseker die gom wat sy familie bymekaar hou terwyl Ouma Corlia sorg vir die warm drukkies, die skoot sitte en vinnige soentjies. 

Wat ‘n voorreg om julle te kon afneem. Dankie Bernice vir jou loyal support – ek waardeer jou!

 

Borstlap Family Home

Oupa Koop 'n Trekker

More Family Fun!

More Beautiful People

CALL ME TO START PLANNING YOUR DREAM PHOTO SESSION

+264 81 389 0244

Don’t miss out on my next blog post